Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/24/2013

Romerige macaroni / Creamy Macaroni

Kook 250 g macaroni volgens die aanwysings op die verpakking.

Smelt 290 g van enige sagte wit kaas (gerasper as dit te hard is) in 400 mℓ room oor lae hitte. Roer aanhoudend.
Roer ook 'n knypie sout, 5 mℓ rooipeper, 2,5 mℓ foelie en 60 g botter by.
Wanneer alles goed gemeng is en die kaas gesmelt is gooi jy die macaroni by en roer dat alles warm is.
Bedien dadelik.

Hierdie resep is genoeg vir 3 persone.

Resep: Eliza Acton

No comments :

Post a Comment