Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/10/2013

Wortels à la Vichy / Carottes à la Vichy

Sny geskilde wortels in ringe en kook dit in soutwater vir 10 minute.

Verhit 45 mℓ botter en 45 mℓ water in 'n souspan.
Voeg die gedreineerde wortels by saam met 'n lourierblaar, 'n knypie suiker en 'n knypie sout. Kook dit oor lae hitte tot die wortels sag is.

Strooi vars fyngekapte pietersielie oor en bedien dadelik.

No comments :

Post a Comment