Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/11/2013

Bruschetta

Die klassieke Italiaanse broodjie staan reg vir enige geleentheid.

1 ciabatta, in 2 cm snye gesny
olyfolie
4 knoffelhuisies
6 baie ryp tamaties, in klein blokkies gesny
'n handvol basiliekruid
sout en varsgemaalde swartpeper

Smeer die snye brood aan beide kante met olyfolie en plaas dit onder die oondrooster tot goudbruin.

Vryf die snye met die knoffel terwyl die brood nog warm is.
Plaas die tamatie en basilieblare op die brood, drup nog olyfolie oor en geur met sout en peper.


No comments :

Post a Comment