Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/05/2013

Botterbroodjie / Scone

4 koppies bruismeel
2 eetlepels suiker
½ koppie kookolie
sout
2 teelepels bakpoeier
2 eiers
1⅓ koppie melk

Plaas al die bestanddele in ’n mengbak en knie vir 3 minute.

Druk die deeg op ’n meelbestrooide oppervlak met die hand plat en rol dit net effens gelyk met ’n roller.
Druk vorms uit en plaas dit naby mekaar op ’n bakplaat.
Bak vir 10 minute by 200°C.




(foto Rae Allen)

No comments :

Post a Comment