1 rooikool, fyn gekerf
1 appel, ontpit en in klein stukkies gesny
1 ui, fyn gesny
4 knoffelhuisies, fyngedruk
50 g botter
5 mℓ gemaalde kaneel
15 mℓ bruinsuiker
45 mℓ rooiwyn asyn
sout en varsgemaalde swartpeper
Plaas al die bestanddele in 'n gesmeerde oondbak met 'n deksel.
Bak vir 1½ uur by 180°C. Roer deur elke 30 minute.
Bedien dit saam met braaivleis, wild of vark.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
9/14/2013
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment