Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/12/2013

Macaroni & kaas II / Macaroni and Cheese

Hier is EE Mann se resep vir macaroni en kaas.

500 g macaroni
witsous
500 g gerasperde kaas
5 mℓ droë mosterd
sout, peper en rooipeper na smaak

Kook die macaroni volgens die aanwysings op die verpakking.

Maak die witsous en roer dan die helfte van die kaas en die mosterd, sout, peper en rooipeper by.
Gooi die mengsel in 'n oondbak en bedek met die res van die kaas.

Bak by 180°C tot die kaas verbruin het.

No comments :

Post a Comment