Dr. Henry Davel, Kaapse wynmeester, dien op verskeie Suid-Afrikaanse wynproe-panele en slaag op uitmuntende wyse daarin om sy gehoor die fynere kuns van wynproe te leer.
Maak jou keuse om ses wit- of ses rooiwyne uit klassieke kelders te proe. Sluit dié unieke geleentheid af met ’n rustige kuiertjie met ’n bord tradisionele Suid-Afrikaanse kos en ’n glas wyn in die hand. Gratis wynproeglas ingesluit.
Aangebied deur die Gereformeerde Kerk Cachet.
GKSA Sinodesaal, Potchefstroom.
120 minute
R150 per persoon
(Geen o/18)
25 Sept. – 19:00 (rooi), 26 Sept. – 19:00 (wit), 27 Sept. – 19:00 (rooi), 28 Sept. – 12:00 (wit)
Aardklop 2103
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment