Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/16/2013

Gebakte beet

Sny die blare en wortels af, maar los so 2 cm van die stingels aan. Dit verhoed dat die beet “bloei” en die kleur verloor.
Was die beet, maar wees versigtig om nie die vel te beskadig nie.
Draai die beet toe in aluminiumfoelie of botterpapier.
Bak 2 tot 3 uur by 180°C.

Laat die beet afkoel voor jy dit afskil.

No comments :

Post a Comment