Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/05/2013

Gnocchi met kaas

1 kg gnocchi
200 g fontina, in skywe gesny
botter

Kook die gnocchi volgens die aanwysings op die verpakking.

Pak die gnocchi in lae in 'n oondbak wat met botter gesmeer is. Skei die lae met 'n laag kaas. Sprinkel oor gesmelte botter oor elke laag gnocchi.

Bak by 200°C vir 10 minute – tot die boonste laag goudbruin word.

Bedien dadelik.

Die resep is genoeg vir 6 persone.

No comments :

Post a Comment