Baie mense sny hul groenboontjies se punte af (top and tail) en gooi dit dan weg. Dit kan egter gebruik word om 'n bredie mee te maak.
Bedek die groente met water in 'n kastrol en sodra dit kook gooi jy die water af en bedek dit weer met koue water. Nou herhaal jy weer die proses.
Laat die groente nou in koue water lê vir 'n paar minute.
Gooi die water af, kap fyn en smoor dit in botter, sout en peper.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
10/29/2013
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment