Loading

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.


Bees | Braai | Brood | Bier | Drankies | Eend | Eier | Fisant | Gans | Groente | Haas | Hoender | Inlê | Kaas | Kalf | Kalkoen | Koek | Koekies | Konyn | Krokodil | Lam | Nagereg | Pasta | Patrys | Rys | Seekos | Skaap | Slaai | Sop | Souse | Tarentaal | Vark | Vegetaries | Vis | Vleis | Vrug | Volstruis | Wild

Ontbyt | Peuselhappie | Voorgereg / Entrée | Hoofgereg | Bykos | Slaai | Nagereg | Drankies | Wyn

Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

Suid-Afrikaans | Amerikaans | Argentyns | Brasiliaans | Chinees | Duits | Egipties | Engels | Frans | Grieks | Hongaars | Indies | Israelies | Italiaans | Japanees | Joods | Kameroens | Kanadees | Karibies | Kongolees | Koreaans | Kreools | Kubaans | Libanees | Libies | Maleisies | Maltese | Marokkaans | Mexikaans | Mosambieks | Nederlands | Nigeries | Noorweegs | Oostenryks | Persies | Peruaans | Pools | Portugees | Russies | Skots | Spaans | Sweeds | Switsers | Thai | Turks | Viëtnamees | Vlaams | Wallies
| Wes-Indies


 

Teken in op ons maandelikse nuusbrief:

10/30/2013

Witloof

Om witloof (sigorei) gaar te maak pak jy jy hulle heel styf teen mekaar in 'n swaarboompot in baie botter. Geur met sout en peper. Kook dit stadig met die deksel op vir 30 minute.

Sprinkel bietjie suurlemoensap oor, proe vir sout en peper en kook vir nog 5 minute.

Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments :

Post a Comment