As jy van daardie kombuistoerusting het waarmee jy balletjies uit spanspek en ander vrugte sny, kan jy dit ook op aartappels gebruik.
Kook die balletjies in soutwater vir 20 minute en dreineer.
Verhit dit dan weer in die kastrol in 'n klein bietjie botter. Geur met sout en peper.
Strooi vars gekapte pietersielie oor voor jy dit bedien.
Pomme parisienne bedien saam met vleis:
(foto Raj Taneja)
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
Follow @kookkuns

10/09/2013
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a comment