Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/30/2014

Roomsous / Cream Sauce

Maak 500 mℓ witsous en gooi 125 mℓ room by.
Bring dit tot kookpunt en roer dan 'n paar druppels suurlemoensap by.

Gebruik die sous vir pluimvee, vis, eiers en groente.

No comments :

Post a Comment