(Die Japie Basson skrywers-etes)
Amanda Botha is so besig met skrywers, kunstenaars en ander bekendes dat mens haar eie interessante
lewe vergeet. Deurdrenk van die kunste; kurator vir tien hoogstaande Woordfees-kunsuitstallings; vriendin
van skrywers soos Sheila Cussons en Laurens van der Post; jarelange ervaringe in die toneel-, ballet- en
skrywerswêreld; joernalis op internasionale vlak ...
Dorothea van Zyl vind uit hoeveel husse is in hierdie hoed?
7 Maart 12:30 | Towerbosch Aardkombuis, Stellenbosch | 120 minute | R220
Word betower deur gewilde Afrikaanse skrywers en 'n voortreflike driegang-ete by Knorhoek se
Towerbosch Aardkombuis met sy kwinksinnige ouwêreldse interieur en gasvryheid – net die plek vir
magiese gesprekke. Twee glase wyn is ingesluit. Koop gerus landgoedwyn en getekende boeke van die
skrywers. Vir ʼn vegetariese opsie, skakel 021 865 2958 vooraf.
Woordfees 2014
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

No comments :
Post a Comment