Akteurs in die Dramafees gee ’n kykie agter die skerms oor trefferproduksies waarby hulle betrokke is. Eikestadnuusmiddaggesprekke oor toneel.
Eet sommer gou van De Vette Mossel se heerlike middagetes (vir eie rekening), terwyl jy jou verluister aan teatermense in informele luim.
Kaartjies net by De Vette Mossel.
6 - 16 Maart | De Vette Mossel | Stellenbosch
Woordfees 2014
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
Follow @kookkuns
No comments :
Post a Comment