Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/07/2014

Rys met kaas

350 g rys
1,2 ℓ water
50 g botter
200 g fontina kaas, in blokkies gesny
sout

Kook die rys in die water, onthou om sout by te voeg.

Wanneer die rys sag, maar steeds ferm, is, skep jy dit oor in 'n bain-marie waarin jy die botter gesmelt het. Roer aanhoudend terwyl jy die kaas bygooi. Hou die hitte laag.

Bedien sodra al die kaas gesmelt is.

No comments :

Post a Comment