Loading

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


4/03/2014

Olifant ontbyt

Kom geniet ’n buitelug Karoo-ontbyt saam met die drie wees Afrika-olifante, Malaika, Bulelo en Jabari, wat ’n gelukkige tuiste by Buffelsdrift gevind het. Persoonlike interaksie met die olifante en hope foto-geleenthede gewaarborg.

Tydsduur: 60 minute
Kaartjies: R 195
Plek: Buffelsdrift Game Lodge, Oudtshoorn
Datum: Daagliks om 10:00

KKNK 2014

No comments :

Post a comment