Die trots Suid-Afrikaanse Pinotage-wyne,
saam met die beste kosgeregte, sorg vir ’n
onvergeetlike ervaring. Beyers Truter
(Beyerskloof) voorsitter van die Pinotage Assosiasie saam met mede-wynmakers en
vriende, tree op in die uiters suksesvolle Kos-
en-wynkonsert. Kom kuier saam en proe wyn
terwyl jy iets eet en luister na die staaltjies.
Tydsduur: 90 minute
Kaartjies: R 120
Plek: Club Al Capone, Oudtshoorn
Datum: 1 April 11:00, 3 April 11:00, 4 April 11:00
Ouderdomsperking vir wynproe: 18 jaar
Reg van toegang voorbehou
KKNK 2014
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment