Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/14/2014

Riel, Rooibos en Roosterkoek

Namakwaland word in die lente in ‘n kaleidoskoop van lewe omskep. Net so herleef die vergete dansvorm van die Namamense wanneer jongmense weer rieldans dat die stof so staan.

Kom geniet die bekendstelling van kykNET se nuwe produksie Ruk en Riel waar Boeta Gammie vir die vermaak sorg en mense heerlik aan roosterkoek kan smul.

Plek: Ou Tronk Museum, Clanwilliam
Datum: 30 April 2014
Tydsduur: 60 minute
Kaartjies: R40 per persoon
Besprekings: Cederberg-feeskantoor by 027 482 1090

Cederberg Kunstefees 2014 (Cederbergfees)

No comments :

Post a Comment