Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

6/25/2014

Besmette parmesaan

Die Italiaanse polisie het beslag gelê op 2 400 wiele besmette parmesaan kaas.

Hierdie gesogte kaas uit Italië gaan gebuk onder n nuwe probleem. Die kaas is met aflatoksien besmet, ’n gifstof wat kanker veroorsaak.

Die Parma-streek waar die kaas sy oorsprong het produseer sowat 3,25 miljoen wiele kaas per jaar.

'n Wiel word opgesny:

No comments :

Post a Comment