Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


6/14/2014

Biltongfees 2014

Wanneer: 2de Augustus
Waar: Arwa Saal, Ben Hurr Straat, Parys - plaasvind.

Dagbesoekers - Stalletjies en heerlike dagprogram - toegang:
Volwassenes - R20
Pensionarisse en Skoliere - R10

Dag en aand besoekers (Sluit dagtoegang en toegang tot biltongete - eet soveel biltong jy kan in):
Gaskunstenaar - Heinz Winckler
Volwassenies - R160
Kinders onder 12 - R100

Stalletjies beskikbaar - kontak Corina op corina@mmmm.co.za / 0829092948 vir meer inligting.

Vir kaartjies skakel Corina op 082 909 2948 (onthou geen kaartjies by hekke vir aand se biltongete en Heinz Winckler se optrede - slegs besprekings)

No comments :

Post a comment