Magda Johnstone (Kokkedoor op kykNET) wakker die jongspan se liefde vir kosmaak aan by vanjaar se Vryfees met kreatiewe en leersame sessies!
Interaktief en vol vermaak beloof dit om hope pret te wees. Moenie dat môre se supersjefs hierdie een misloop nie!
Met: Magda Johnstone
Genre: Leefstyl
Prys: R100
Tydsduur: 90 minute
Plek: Teekamer, Odeion-foyer, Bloemfontein
Taal: Afrikaans
Ouderdomsperk: Net kinders 10 – 16 jaar
Tye: Do 17 Julie 10:00 & 14:30, Vr 18 Julie 10:00 & 14:30, Sa 19 Julie 10:00 & 14:30
Vryfees 2014
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment