Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

6/11/2014

Great Food, All Day Long

Min mense besef dat die Maya Angelou ook ’n kranige kok was. Met die onlangse afsterwe van dié skrywer, digter en aktivis kan mens nie anders as om te onthou wat sy in haar boek Great Food, All Day Long geskryf het nie. Dit was iets soos:

“Ek kom agter baie mense eet lank nadat hulle reeds versadig is. Ek dink hulle is op soek na ’n smaak op die bord, een wat hulle nie kry nie. As iemand se smaak vra vir ’n ribbetjie of ’n brosgebraaide varktjoppie, gaan ’n hoenderbredie hulle nie tevrede stel nie.”



Koop / Buy Great Food, All Day Long (eBoek)

No comments :

Post a Comment