Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/27/2014

Broodjies met kaassmeer

Roosterbrood aan die eenkant en sny botter en smeerkaas dik aan die ander kant.
Plaas dit onder ’n warm oondrooster tot die kaas gesmelt het.
Strooi paprika oor en bedien.

No comments :

Post a Comment