Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/15/2014

Gegeurde lensies

Gooi jou lensies in ’n kastrol en gooi koue water by, net genoeg om die lensies te bedek. Plaas ’n bouquet garni by.
Sit 2 groot uie by, waarin jy ’n naeltjie in elkeen gedruk het. Sny een wortel in ringe by.
Kook dit baie stadig tot die lensies sag is.
Verwyder die bouquet garni en uie en bedien.

Dit is heerlik saam met gebraaide wors.

No comments :

Post a Comment