1 appel, ontpit en fyngemaal saam met die ui
1 ui, fyngemaal saam met die appel
2 tamaties, geskil en gekap
1 knoffelhuisie, fyngedruk saam met die sout
5 mℓ sout
15 mℓ rooi soetrissie, fyn gesnipper
45 mℓ fyngekapte seldery
15 mℓ fyngekapte kruisement
15 mℓ gerasperde peperwortel
30 mℓ wynasyn
15 mℓ suiker
Meng al die bestanddele en kook dit vir 3 minute.
Hierdie blatjang kan warm of koud bedien word.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment