Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/06/2014

La Chocolaterie Rococo

Marita Lamprecht het haar in België bekwaam as ’n Artisenale Chocolatier. Alle grondstowwe word direk van België ingevoer en bevat 100% kakaobotter wat dit ’n produk van hoogstaande gehalte maak. Tradisionele handgemaakte Belgiese pralines word tot ’n fyn kuns ontwikkel met unieke geurkombinasies wat jou sal meevoer. Daar word veral gefokus op seisoenale pralines wat gereeld vir ’n verrassing sorg met heuning, neute en vrugte uit die Klein Karoo. Mooi versierde sjokolades is soos goeie vriende - dis die binnekant wat saak maak!

Oop daagliks vanaf 08:00 - 17:00 Sondae gesluit | Langenhovenweg 86 Navrae: 084 232 5991



Klein Karoo Klassique

No comments :

Post a Comment