’n paar snye brood
genoeg botter om die brood in te bak
250 mℓ melk
2 eiers
sout en peper
Klits die eiers en melk saam.
Week nou die brood in die mengsel, strooi sout en peper oor en bak in ’n pan aan albei kante tot ligbruin.
Bedien dit net so, of sny dit eers in blokkies.
(foto Dennis Wilkinson)
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment