Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/25/2014

Jenewer (gin) proe by Muse-fees 2014

Hier is nou ’n slag iets oorspronkliks. ’n Jenewer proe word by die TransKaroo Restaurant in Grootbrakrivier gehou tydens vanjaar se Muse-fees. Daar sal ook proeseltjies wees van die restaurant se spyskaart tydens die proe.

Die proe vind plaas op Saterdag 27 September om 10h00. Bespreek asseblief by Johan, Nicolette of Jacolien by (044) 620-4163 of transkaroorest@gmail.com . Kaartjies kos R75.

Muse-Fees 2014

No comments :

Post a Comment