Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/23/2014

Kom ontmoet Riana Scheepers by 2014 se Muse-fees

Kom ontmoet Riana by die Peperboom tydens die Muse Kunstefees op Grootbrakrivier. Sy is die oggend van 24 September ’14 daar en sal die lesers vermaak met staaltjies oor haar skrywery en die gewilde resepteboek, Vallei van Melk en Heuning, sal natuurlik te koop wees en deur haar onderteken word. Dit beloof om ‘n heerlike oggend van kuier en lekker-eet te wees, hopelik met disse uit die boek!

Muse-Fees 2014

No comments :

Post a Comment