Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


10/19/2014

Basilie slaaisous

Die sous word in ’n voedselverwerker voorberei.

Meng die volgende bestanddele in jou voedselverwerker:

75 mℓ witwynasyn
30 mℓ Dijon-mosterd
3 skoongemaakte knoffelhuisies
’n ¾ koppie basiliekruidblare

Meng tot alles fyngekap is. Terwyl die masjien nog loop drup jy dan 250 mℓ olyfolie by.

Geur agterna met sout en peper.

Stuur jou resepte na con@qvrp.net. Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments :

Post a comment