Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/18/2014

Andyvie met suurlemoen

Bedek die blare met water in 'n kastrol en sodra dit kook gooi jy die water af en bedek dit weer met koue water. Nou herhaal jy weer die proses.

Laat die andyvie nou in koue water lê vir 'n paar minute.
Gooi die water af, kap fyn en sprinkel suurlemoensap en olyfolie oor en bedien.

No comments :

Post a Comment