Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/12/2014

Tamatieslaai

Hierdie is jou basiese tamatieslaai. Maklik om te maak en heerlik. Onthou as mens skywe sny, sny jy horisontaal deur die tamatie. Jy sny vertikaal wanneer jy dit in kwarte, of kleiner wiggies sny.

4 tamaties, in skywe gesny
olyfolie – extra-virgin
goeie sout en gemaalde swartpeper

Rangskik die skywe in ’n bord en sprinkel olyfolie oor. Geur met sout en peper.
Laat die slaai vir ten minste 15 minute rus sodat die geure kan meng, maar dit moet ten minste bedien ’n uur bedien word nadat jy dit voorberei het.

No comments :

Post a Comment