Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/20/2014

Kool met spek

Bedek die onderkant van ’n swaarboomkastrol met spek wat in blokkies gesny is.
Bo-opkom ’n kool wat jy in fyn repe gesny het.
Bedek die kool dan met nog ’n laag spek.
Vul die kastrol op met vleisaftreksel en gooi by ’n knippie peper en neutmuskaat en ’n klein bietjie fyngekapte pietersielie.
Kook dit stadig tot die kool gaar is.
Verwyder nou die kool en spek en kook die vloeistof af tot dit ’n lekker sous maak. Gooi die sous oor die kool en spek wanneer jy dit bedien.

No comments :

Post a Comment