Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/19/2014

Tamatieslaai met knoffel, pietersielie en parmesaan

Berei ’n basiese tamatieslaai voor.

Voor jy egter die olyfolie oor drup, druk jy drie knoffelhuisies fyn en strooi dit oor saam met 45 mℓ fyngekapte pietersielie.
Nou volg die olyfolie, en dan 'n klein handjie vol gerasperde parmesaan.

No comments :

Post a Comment