Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/28/2014

Prune

As mens een resepteboek van 2014 moet uitsonder, sal dit Prune wees.

In die era waarin elke prima donna ’n kookboek uitbring is Prune ’n vars briesie.

Moet nie ’n inleiding verwag nie, of lang stories oor haar 15 jaar se ondervinding as Prune (’n restaurant in New York) se baas / sjef nie. Gabrielle Hamilton gee gewoon duidelike instruksies in die 250 resepte wat sy deel. Net reg vir diegene wat wil kook; nie praat daaroor nie.

Sy het selfs voorstelle wat om met die kombuisafval te kook.

No comments :

Post a Comment