Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/18/2014

Sardientjie-roosterbrood

’n paar snye roosterbrood
1 blik sardientjies
30 mℓ botter
15 mℓ meel
20 mℓ Ansjovis-vissmeer
60 mℓ witwyn

Smelt die botter in ’n souspan en roer die vissmeer en meel by. Roer dit deeglik sodat daar geen klonte vorm nie.
Voeg die wyn en sardientjies by en meng goed.
Smeer die mengsel op roosterbrood.
Sny die roosterbrood in vingers en bedien dadelik.

No comments :

Post a Comment