Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/21/2014

Dubbel goud en ’n nuwe bottel

KWV se Wild Africa Cream het ’n nuwe bottel om die dubbel goud by die onlangse Michaelangelo-toekennings te vier. Dit is as beste likeur vir 2014 aangewys.

Hierdie Suid-Afrikaanse produk is baie gewild in Duitsland, Paraguay, Angola en Japan. Die bestanddele sluit in room, karamel en KWV brandewyn. Dit is veral lekker oor roomys of in koffie.

Wild Africa Cream verkoop vir sowat R89.99.

No comments :

Post a Comment