In ’n slaaibak meng jy 5 mℓ sout, ’n paar draai swartpeper en 15 mℓ asyn.
Gooi die kool by en meng.
Braai blokkies varkspek in ’n bietjie olie en gooi dit saam met die sous oor die kool.
Meng en bedien.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net. Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment