Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


1/12/2015

Spruitkool met kaas / Brussels sprouts au gratin

Gooi jou spruitkool in kokende soutwater en laat sonder ’n deksel kook vir 30 minute.

Dreineer die spruitkool en gooi dit in 'n gratin-bak.
Gooi gesmelte botter oor en strooi gerasperde kaas oor.
Plaas onder die oondrooster tot bruin - omtrent 10 minute.


Stuur jou resepte na con@qvrp.net. Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments :

Post a comment