Voor jy egter die olyfolie oor drup, druk jy twee knoffelhuisies fyn en strooi dit oor.
Nou volg die olyfolie, en dan 'n klein handjie vol gerasperde parmesaan.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net. Foto's van die resepte is ook welkom.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
No comments :
Post a Comment