Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/14/2015

Come Dine with Me : Supersized

BBC Lifestyle se agste seisoen van Come Dine with Me: Supersized begin Vrydag 13 Februarie om 18h00 op kanaal 174 van DStv. Die reeks volg vyf vreemdelinge wat beurte maak om vir mekaar ’n deftige aandete aan te bied. Hulle gee mekaar punte vir die aand gebaseer op die kos en die atmosfeer.

Dit is baie vermaaklik met skreeusnaakse kommentaar.

1 comment :

  1. Dit is baie goed! Ons is 4 vriende wat dit nou gaan doen! Dit gaan wees 'n 3 gang maaltyd elke Saterdagaand vir die maand van Maart en elkeen gee R200 en op die 4de SaterDag gaan een van ons wat die beste is R800 kry. Sien baie uit daarna!

    ReplyDelete