Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/18/2015

Heerlike botterbroodjies / Delicious scone

1,25 liter meel
25 mℓ bakpoeier
75 mℓ botter
2 eiers, geklits met ’n bietjie melk
Melk om die deeg mee aan te maak
Sout na smaak

Meng die meel, sout en bakpoeier saam en vryf dan die botter by.
Voeg die eiers by en meng met nog melk om ’n slap deeg te vorm.
Skep eetlepels vol in ’n gesmeerde pan. Nie te vêr van mekaar nie. Dit moet aanmekaar kan loop.
Bak ’n paar minute in ’n 180°C-oond.
Haal uit en breek los vanmekaar.

No comments :

Post a Comment