Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/19/2015

#Woordfees 2015 : Francois Ferreira: Koskaskos (kosdemonstrasie)

Francois Ferreira het vir FW de Klerk én Nelson Mandela gekook. Tans besit hy 'n kosskool en is hy gereeld 'n gas op TV en radio. In 'n lekker kosdemonstrasie met resepte uit Koskas-kos leer hy jou hoe om smake te kombineer sodat alledaagse, eenvoudige kos vorentoe smaak. Riana Scheepers lei die gesprek.

12 Maart 10:00 | Die Khaya | 50min | R50

Woordfees 2015

No comments :

Post a Comment