Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/11/2015

Oondgebakte eiers op kaas en spek

Smeer ’n erdebak met botter en voer dit dan uit met skywe gruyere kaas.
Bo-op die kaas pak jy gebraaide repe spek.
Breek eiers op die spek. Gebruik genoeg eiers om die hele oppervlak te bedek.
Die laaste bestanddeel is ’n dun straaltjie room rondom die kant van die bak.
Bak in ’n oond tot die eiers gestol het.

No comments :

Post a Comment