Jy het twee skoongemaakte stompneuse en ’n gietyster pan nodig. Geur die vis met sout en peper.
Jy moet jou pan so warm maak oor die vuur dat dit begin rook. Dan gooi jy so 100 g botter in en braai die visse daarin. So 10 minute aan ’n kant.
Gooi ’n skeut suurlemoen oor aan die einde.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment