Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

3/27/2015

Soetrissie en ansjovis slaai

Sny die koppe van groen soetrissies af en ontpit dit sonder om die rissie te breek.
Sny nou die soetrissie in ringe.
Meng die ringe met uieringe, swart olywe en ’n paar ansjovisfilette.
Voeg dit by vars slaaiblare en benat met ’n Franse slaaisous.

No comments :

Post a Comment