8 snye brood van jou keuse
60 mℓ crème fraiche
10 mℓ Engelse mosterd
240 g gerookte Noorweegse salm, in dun velle gesny
Die gerasperde skil van ’n suurlemoen
Sout en varsgemaalde swartpeper
’n Paar linte komkommer, met ’n groenteskiller gesny
Smeer elke sny brood met crème fraiche en mosterd.
Volgende aan die beurt is die salm. Strooi die suurlemoenskil dan oor en geur met sout en peper.
Laaste is die komkommer. Maak die broodjie dan toe en bedien.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment