Heleen Meyer is 18 jaar lank al doenig in die kosbedryf, hetsy as kok, vryskutjoernalis, be-oordelaar van kookkompetisies of stilis vir kosfotosessies. Sy het 'n oulike kosblog (heleenmeyer.co.za/kospos-blog) en is bekend vir haar praktiese kosdemonstrasies. In hierdie demonstrasie maak sy smullekker kos uit haar nuutste resepteboek, Maak vyf.
13 Maart 10:00 | Die Khaya | 50min | R50
Woordfees 2015
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
Follow @kookkuns

3/10/2015
#Woordfees : Heleen Meyer: Maak vyf: 1 bestanddeel = 5 resepte (kosdemonstrasie)
Sleutelwoorde:
Resepteboeke
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a comment