Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/30/2015

Huisgenoot Wenresepte 2

Die ideale boek vir dié wat geregte soek wat goedkoop is en maklik vir enigiemand om te maak.

Die boek bevat meer as 200 resepte, insluitend opwindende ontbytgeregte, liplekker soppe, soutterte, pizza, pasta, geurige vis- en vleisgeregte, groente en slaai, warm en koue poedings en heerlike gebak soos brood, beskuit, koeke, terte, en nog meer.

Nuttige informasie word gegee, insluitend:

* omrekeningstabel
* wat as jou resep verkeerd loop en hoe om dit te voorkom
* wat is vleisstukke in Engels
* hoeveel is oondtemperature
* plaasvervangers vir belangrike bestanddele

Huisgenoot Wenresepte 2 / deur Annette Human -- Human & Rousseau, 15 Januarie 2015. -- 240 p. ; hardebandband. -- ISBN 9780798165884

No comments :

Post a Comment